Gesin in voedsel-nood vra hulp asb - Middelburg

Sunday, 30 October 2016
No photo

Item details

City: Middelburg, Mpumalanga
Offer type: For Free

Contacts

Contact name Marietjie
Phone 0724062128

Item description

Annoniem Middelburg Mp "Nood" Man baie ernstig siek. Die dokters het hom 6 maande gegee om te leef. Kan ons asseblief ‘n versoek rig aan die gemeenskap van Middelburg MP om te help met voedsel vir die gesin om hul honger magies te vul. Daar is geen kos in hul huis nie. Pappa is al 11 maande in en uit die Hospitaal. Die gesin is aangewese op Ouma se staatspensioen. Sal jul hulp waardeer.
Mag jul ‘n Geseënde Sabbatdag hê.
Kontak (Whatsapp) vir Marietjie 0724062128 vir Inligting.
Give and Care Omgee Projek